Take a look at our

Upcoming Events





Willem Botha
Genre: Afrikaans

Willem Botha MUD Workshop

MUD en Willem Botha het kragte saamgesnoer om hierdie energieke #Masterclass op die been te bring. Willem se aansteeklike energie en plat-op-die-aarde persoonlikheid maak so 'n masterclass voorwaar 'n unieke ervaring. Die ervaring sluit 'n verwelkomingsdrankie asook iets te ete en drinke in. Willem Botha deel al sy grimeertegnieke wat hy gebruik in sy fotosessies met ons land se grootste sterre tydens 'n 2-uur masterclass. Natuurlik sorg Willem Botha ook vir vermaak en maak musiek tydens die funksie. So 'n masterclass is 'n moet vir enige ouderdom. Kaartjies beskikbaar by Quicket.

date_range 20 April 2021
style R500pp
access_time 17:30 (Doors open) | 18:30 (Show start)

BOOK TICKETS

Dewald Wasserfall
Genre: Afrikaans

Dewald Wasserfall (UITVERKOOP)

Dit is die maand van liefde en op Sondag 14 Februarie vier ons Valentynsdag met die talentvolle Johan Liebenberg. Kom bederf die spesiale persoon in jou lewe met 'n 2 gang ete en 'n vertoning. 'n Glasie Van Loveren vonkelwyn sal die perfekte luim skep vir 'n romantiese afspraak. Kaartjies kos R250pp en daar is slegs 50 plekke beskikbaar. *Streng Covid-19 maatreëls geld

date_range 21 April 2021
style R160pp (UITVERKOOP)
access_time 18:30 (Doors open) | 20:00 (Show start)

BOOK TICKETS

Jan Rhaap
Genre: Afrikaans

Jan Rhaap

Die #Ramskilpad het ‘n splinternuwe album uit en op Vrydag 23 April kom maak hy weer ‘n draai by Jamrock Teater!

date_range 23 April 2021
style R160pp
access_time 18:30 (Doors open) | 20:00 (Show start)

BOOK TICKETS

Anton Goosen
Genre: Afrikaans

Anton Goosen

Op Sondag 25 April kom maak die Liedjieboer vir die eerste keer sy verskyning op Jamrock se verhoog. Anton Goosen is bekend as die Vader van Afrikaanse #RocknRoll en ons sien uit daarna om hierdie legende op ons verhoog te verwelkom.

date_range 25 April 2021
style R200pp
access_time 12:00 (Doors open) | 13:00 (Show start)

BOOK TICKETS

Jo Black
Genre: Afrikaans

Jo Black

Jo Black kom maak weer 'n Kaapse draai en ons verwelkom hom by Jamrock op 1 & 2 Mei. Kaartjies vir sy vertoning op 1 Mei het ongelukkig binne 24h uitverkoop, maar daar is nog plek beskikbaar vir die middag vertoning op 2 Mei.

date_range 1 Mei 2021 (UITVERKOOP) en 2 Mei 2021
style R220pp
access_time 18:30 (Doors open) | 20:00 (Show start)

BOOK TICKETS

Dirk van der Westhuizen
Genre: Afrikaans

Dirk van der Westhuizen

Op Vrydag 7 Mei is Dirk van der Westhuizen weer te sien by Jamrock Teater! Sy vertonings is altyd ‘n fees so maak seker jy bespreek vroegtydig jou plek.

date_range 7 Mei 2021
style R200pp
access_time 18:30 (Doors open) | 20:00 (Show start)

BOOK TICKETS

Hugo Nieuwoudt
Genre: Afrikaans

Hugo Nieuwoudt

Hugo Nieuwoudt is op Woensdag 12 Mei te sien by Jamrock Teater. Met sy treffer #ekwillewevirmore het Hugo diep spore getrap en ons sien uit daarna om hom weer by Jamrock te verwelkom.

date_range 12 Mei 2021
style R100pp
access_time 18:30 (Doors open) | 20:00 (Show start)

BOOK TICKETS

Ivan Roux
Genre: Afrikaans

Ivan Roux

Ivan Roux is geen vreedmeling by Jamrock en sy vertonings beteken gewoonlik net een ding... PARTYTJIE! #DaaiDing is seker Ivan se bekendste treffer en ons sien uit daarna om hom weer by Jamrock te verwelkom!

date_range 14 & 15 Mei 2021
style R160pp
access_time 18:30 (Doors open) | 19:30 (Show start)

BOOK TICKETS

Appel
Genre: Afrikaans

Appel (UITVERKOOP)

Hierdie vertoning is ongelukkig reeds uitverkoop. Hou ons blad dop wany hy kom maak verseker weer later die jaar ‘n Kaapse draai.

date_range 19 Mei 2021
style R220pp
access_time 18:30 (Doors open) | 19:30 (Show start)

BOOK TICKETS

Liezel Pieters
Genre: Afrikaans

Liezel Pieters

Liezel Pieters het geen bekendstelling nodig! Op 27 Mei is sy terug vir nog 'n vertoning by Jamrock en kaartjies is vinnig besig om uit te verkoop.

date_range 27 Mei 2021
style R160pp
access_time 18:30 (Doors open) | 19:30 (Show start)

BOOK TICKETS

Want to know more about any of our shows?

084 777 1591
078 443 7121